Macedoniese Wikipedia

Macedoniese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Macedonies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL mk.wikipedia.org

Die Macedoniese Wikipedia is die Macedoniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 145 500 artikels, en is die 64ste grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search